R 1 585 000 - Apartment For Sale in Hartenbos Central

Web Ref:  1809318
Area Hartenbos Central, Hartenbos, Western Cape
Agency Rennie's Properties

Richard Oosthuizen
082 872 1934
richard@renniesproperties.co.za
WOONSTEL MET DIE PERFEKTE LIGGING!


EKSKLUSIEWE ALLEENMANDAAT!

Uitstekende Vakansie "Lock Up & Go"

Hierdie woonstelle kom selde in die mark, aangesien hulle die perfekte ligging het.

Stap na die strand, Seefront Winkelsentrum, asook na ALLE ATKV Aktiwiteite.
Nie nodig om met die motor te ry.

Braai op stoep wat toegemaak is. Skyf vensters wat oopmaak as dit warm word.


Bedrooms 2 Bathrooms 1 Carports 1
Floor Size 75 m² Levies R 900 Lounges 1
Kitchen Built-in Cupboards